Die vierletterwoord

Kids, Fiction, Love and Romance, Teen, Fiction - YA, Romance
Cover of the book Die vierletterwoord by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624062943
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624062943
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Bird of Heaven by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Home Invasioin by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Vier seisoene kind by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Orange Earth by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die man met die geel oë by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Wanneer passie blom by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Laduma vir die liefde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book My Kubaan by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy