Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624062929
Publisher: Tafelberg Publication: March 31, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624062929
Publisher: Tafelberg
Publication: March 31, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Witboy in Africa by Elizabeth Wasserman
Cover of the book The Long Way Home by Elizabeth Wasserman
Cover of the book I Beg to Differ by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Hart van die son by Elizabeth Wasserman
Cover of the book In stede van die liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die naamlose by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Gister se verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sondag van die silwersee by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Hartstog op see by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy