Ultrasatyn 3

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Elsa Winckler, Lucille Du Toit, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler, Lucille Du Toit ISBN: 9780624083566
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2018
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler, Lucille Du Toit
ISBN: 9780624083566
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2018
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

“Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat ’n storm haar optel en laat wegtol in ’n draaikolk van geure en teksture en passie.” In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oë kyk ná hul kaskenades tydens ’n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek ’n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut. En in Die drieweek-reëling oorweeg Ella dit om ’n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond ’n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat ’n storm haar optel en laat wegtol in ’n draaikolk van geure en teksture en passie.” In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die oë kyk ná hul kaskenades tydens ’n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek ’n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut. En in Die drieweek-reëling oorweeg Ella dit om ’n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond ’n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?

More books from Tafelberg

Cover of the book Coalition Country by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Drome van liefde by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Pluimprinse by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Vuur van verlange by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book I Beg to Differ by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Broad-Based BEE by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Fransi en die filmster by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Gister se verlange by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book Die seewind se lied by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
Cover of the book The Arrogance of Power by Elsa Winckler, Lucille Du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy