Struik Christian Media imprint: 225 books

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: December 2, 2011

"Cody Gunner is ‘n nasionale kampioen-bulryer – ‘n legende onder sy tydgenote. In sy strewe na sukses het hy sy verlede heeltemal misken – sy bekende pa, sy seergemaakte ma en elke vrou wat ooit sy pad gekruis het. Die enigste mens vir wie hy iets voel, is sy gestremde broer. Ali Daniels is die...

’n Wonderwerk vir Hannah

Wanneer die onverwagte gebeur

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 5, 2011

Die vyftien-jaar-oue Hannah Roberts onthou ’n tyd toe haar pa haar beste vriend was, ’n liefdevolle persoon met ’n sagte gesig en vrolike lag. Maar daardie herinnering is vaag, iewers vanuit haar vroeë kinderjare. Deesdae woon sy by haar skatryk, sieklike ouma net buite Cleveland, Ohio, en is...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 29, 2011

Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy Downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom hê, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Onthou jy my? is die heel eerste boek ’n splinternuwe, treffende fiksie-reeks deur die baie bekende Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die Offerkind-reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewens lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom wat...
by Compilation
Language: English
Release Date: November 8, 2012

‘Where the mind goes, the man follows.’ This gift book will help you to understand that the battle for a happier, more fulfilled and positive life is waged first of all in the mind. These inspirational quotes will encourage you towards healthier thinking and a positive mindset and show that if you ‘change your mind’ you can indeed ‘change your life’.
by Nina Smit
Language: English
Release Date: October 5, 2011

This book tells the good news about God to children. Nina Smit makes it very clear that children have a very special place in God’s heart and that He made them with a purpose. My First Book about God tells you more about: • Who God is • What He does • How He talks to us • How we can talk to...

LIRA (eBook)

Making Herstory

by Lira
Language: English
Release Date: November 1, 2013

Over the past ten years – buoyed by multi-platinum sales of her albums and live DVD as well numerous awards – Lira has exploded into a South African music phenomenon that has also seen her win international acclaim. But has Lira’s road to fame always been paved with roses? And what makes her such...

Advance your life

Practical advice you need to succeed

by Dr John Tibane
Language: English
Release Date: November 5, 2011

Are you willing to dramatically improve the quality of your life? Are you prepared to alter the course of your life to accomplish your deepest desires? Dr John Tibane wants to help you to create the life you can’t wait to live and the legacy that will outlive you. Read Advance Your Life and get access...
by Reinata Thirion
Language: English
Release Date: December 9, 2011

There is no cut and dried recipe for living a fulfilled life, but there are many steps we can take on our journey, bringing us closer to living as a fulfilled and happy person in all areas of our lives. Simple suggestions for a fulfilled life provides some of those crucial steps by looking at the various...

Kruispad

n Roman

by William Paul Young
Language: Afrikaans
Release Date: January 16, 2013

In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack (in Afrikaans uitgegee as Die Shack), 'n hartroerende storie van transformasie in 'n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde. Anthony Spencer is 'n selfsugtige en egosentriese sakeman...

Fontein vir ’n vlugteling

Waar verandering nuwe liefde bring

by Helena Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: November 5, 2011

Fontein vir ’n vlugteling is die laaste boek in Helena Hugo se baie gewilde drieluik reeks oor die beeldskone Vita, wat die slagoffer word van haar skelm man, Robert. Robert vlug landuit om van sy dade te probeer wegkom en los sy mooi vrou in ’n penarie. Fontein vir vlugteling is ’n spannings-...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 24, 2011

’N VERHAAL VAN LIEFDE WAT MURE AFBREEK Die agtienjarige Holden Harris bevind homself in ’n figuurlike tronk – outisme. By die skool word hy geboelie, want die ander kinders verstaan hom nie. Al wat hulle sien, is sy vreemde gedrag. Hulle besef nie hy is diep in sy hart ’n normale, gelukkige kind...

Vuurvas

Aan jou sy vir altyd

by Eric Wilson
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ‘n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ‘n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter ‘n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels. Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met ‘n liefdevolle,...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Mense sê maklik dat daar nie meer vandag wonderwerke gebeur nie. Die teenoorgestelde is egter waar: God doen steeds wonderwerke – ons moet net ’n slag stilstaan en dit raaksien. Sy vingerafdrukke is oral. Al wat ons moet doen is om op die uitkyk te wees d
First 6 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy