Vrygelaat

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vrygelaat by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415315637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415315637
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
’N VERHAAL VAN LIEFDE WAT MURE AFBREEK Die agtienjarige Holden Harris bevind homself in ’n figuurlike tronk – outisme. By die skool word hy geboelie, want die ander kinders verstaan hom nie. Al wat hulle sien, is sy vreemde gedrag. Hulle besef nie hy is diep in sy hart ’n normale, gelukkige kind nie. Ella Reynolds is een van die gewilde kinders in die hoërskool en die ster van hul nuwe dramaproduksie. Op ’n dag luister Holden hoe Ella oefen en kom Ella agter watter uitwerking die musiek op hom het. Sy ontferm haar oor hom en ontdek boonop dat sy en Holden beste maats was toe hulle klein was. Soos Ella se vriendskap met Holden groei, raak sy al meer gefrustreerd met die manier waarop die bevoorregte en gewilde kinders die kinders wat anders is behandel. Daarom besluit sy om iets drasties te doen en teen hulle op te staan. Ella glo in wonderwerke en hoop dat die gemeenskap se oë in die proses sal oopgaan. Maar sal hulle waarlik daarin kan slaag om Holden uit sy tronk te bevry? Vrygelaat is ’n verhaal oor vriendskap, geloof en die krag van musiek. Dis ’n verhaal van gebroke verhoudings wat herstel word en die wonderwerk wanneer die mure tussen mense afgebreek word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Kans by Karen Kingsbury
Cover of the book He Restores My Soul by Karen Kingsbury
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book My eerste book oor God by Karen Kingsbury
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Jordan se wens by Karen Kingsbury
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vergewe en word vry by Karen Kingsbury
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in God se liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy