'n Liedjie vir Anine

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book 'n Liedjie vir Anine by Elsa Winckler, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780796320032
Publisher: Lux Verbi Publication: April 13, 2017
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780796320032
Publisher: Lux Verbi
Publication: April 13, 2017
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Dis duidelik dat Anine nie veel oog hare het vir popsangers nie. Tog is sy die een wat weer die majeurnote in sy binneste losmaak. Anine Vos is ’n joernalis. Haar redakteur gee haar opdrag om ’n diepte-artikel oor Zander te skryf. Sy worstel met haar eie hartseer en sien glad nie kans hiervoor nie. Maar sy het vergeet: wanneer sy nie kan nie, kan die Here. ’n Liedjie vir Anine is deel van Elsa Winckler se aangrypende reeks oor die Breedt- en Vos-gesinne se lief en leed.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Dis duidelik dat Anine nie veel oog hare het vir popsangers nie. Tog is sy die een wat weer die majeurnote in sy binneste losmaak. Anine Vos is ’n joernalis. Haar redakteur gee haar opdrag om ’n diepte-artikel oor Zander te skryf. Sy worstel met haar eie hartseer en sien glad nie kans hiervoor nie. Maar sy het vergeet: wanneer sy nie kan nie, kan die Here. ’n Liedjie vir Anine is deel van Elsa Winckler se aangrypende reeks oor die Breedt- en Vos-gesinne se lief en leed.

More books from Lux Verbi

Cover of the book Think Your Way to Happiness by Elsa Winckler
Cover of the book Yehudit by Elsa Winckler
Cover of the book Reënboog deur my trane by Elsa Winckler
Cover of the book Kry styl - Jesus s'n by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Brief vir Reina by Elsa Winckler
Cover of the book Mispa by Elsa Winckler
Cover of the book Vir mans by Elsa Winckler
Cover of the book Ná aan my hart by Elsa Winckler
Cover of the book Uit die Beek 2019 by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Tuin vir Tessa by Elsa Winckler
Cover of the book Die ewigheid in my hart by Elsa Winckler
Cover of the book Gesonde seks by Elsa Winckler
Cover of the book Op vlerke van geloof by Elsa Winckler
Cover of the book Stories of real faith by Elsa Winckler
Cover of the book In God se teenwoordigheid by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy