Begin die reis (eBoek)

Die belangrikste lewensbesluit wat jy ooit kan neem

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Evangelism, Christian Life
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431611867
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431611867
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem. In BEGIN DIE REIS sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel. Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op: • Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken. • Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God. • Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel. Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry. As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en BEGIN DIE REIS sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Angus Buchan
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Angus Buchan
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Angus Buchan
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Angus Buchan
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Angus Buchan
Cover of the book Lewe met vreugde by Angus Buchan
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Populer (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Blinde Kol by Angus Buchan
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy