Anton Rupert: 'n lewensverhaal

Biography & Memoir, Business
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Ebbe Dommisse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ebbe Dommisse ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Ebbe Dommisse
ISBN: 9780624063834
Publisher: Tafelberg
Publication: July 22, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Persomi by Ebbe Dommisse
Cover of the book Lelie van die laagte by Ebbe Dommisse
Cover of the book Pluimprinse by Ebbe Dommisse
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Ebbe Dommisse
Cover of the book Secret Revolution by Ebbe Dommisse
Cover of the book New hope for ADHD in children and adults by Ebbe Dommisse
Cover of the book 'n Man vir môre by Ebbe Dommisse
Cover of the book Die boek van Ester by Ebbe Dommisse
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Ebbe Dommisse
Cover of the book Plekkie in die son by Ebbe Dommisse
Cover of the book Die winskopie by Ebbe Dommisse
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Ebbe Dommisse
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Ebbe Dommisse
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Ebbe Dommisse
Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Ebbe Dommisse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy