Anderkant Pontenilo

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Irma Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Joubert ISBN: 9780624051015
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Irma Joubert
ISBN: 9780624051015
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel nie net die wêreld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teëstaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. En in ‘n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was; die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word ‘n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, ‘n meisie wat ‘n vriend en geesgenoot word...‘n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog álmal raak. En dat die bruê wat ons bou soms ‘n opdraand pad aan die anderkant het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Irma Joubert
Cover of the book Tuiskoms by Irma Joubert
Cover of the book Battle Scarred by Irma Joubert
Cover of the book Dokter van drome by Irma Joubert
Cover of the book Sê groete vir pappa by Irma Joubert
Cover of the book Beminde vreemdeling by Irma Joubert
Cover of the book Geliefde banneling by Irma Joubert
Cover of the book I Beg to Differ by Irma Joubert
Cover of the book Onder die radar by Irma Joubert
Cover of the book Roughing It by Irma Joubert
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Irma Joubert
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Irma Joubert
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Irma Joubert
Cover of the book Huise van klei by Irma Joubert
Cover of the book Eiland van vervulling by Irma Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy