Plekkie in die son

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Plekkie in die son by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624055990
Publisher: Tafelberg Publication: December 30, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624055990
Publisher: Tafelberg
Publication: December 30, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?

More books from Tafelberg

Cover of the book Somer van die rooi robyn by Ena Murray
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Ena Murray
Cover of the book Back to Villa Park by Ena Murray
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Ena Murray
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Ena Murray
Cover of the book Op liefde se drumpel by Ena Murray
Cover of the book As by Fire by Ena Murray
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Ena Murray
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Ena Murray
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Ena Murray
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Ena Murray
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Ena Murray
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy