Wat die hart begeer

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Wat die hart begeer by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624076698
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624076698
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

’n Skenkerhart gee Mienke Langeveldt ’n tweede kans op die lewe. Maar sy kan dit nie ten volle geniet nie, want sy het per ongeluk uitgevind wie die vrou was wat moes sterf sodat sy kon lewe: geliefde aktrise Sheralize Myburgh wat saam met haar man, Franco Greeff, in ’n gewilde sepie gespeel het. Mienke wil haar dankbaarheid teenoor Franco en sy kind, Audrey, betoon sonder dat hulle uitvind wie sy is. Toe sy die geleentheid kry om vir Audrey skool te hou in Franco se kasteel by Noetzie, gryp Mienke dit aan, ondanks ’n gegis dat Sheralize se dood nie ’n ongeluk was nie. Is Franco net so ’n skurk soos die karakter wat hy in die sepie vertolk? Enersyds weet sy nie of sy Franco kan vertrou nie, maar andersyds voel sy sterk tot hom aangetrokke, al vreet die skuldgevoel haar op. Hoe moet sy haar hartsbegeertes verstaan? Is daar werklik iets soos sellulêre geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het weens die hart wat in haar lyf klop? Of is Franco regtig die man wat Mienke wil hê?

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Amelia Strydom
Cover of the book Staan op, my beminde by Amelia Strydom
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Amelia Strydom
Cover of the book Droomman aan boord by Amelia Strydom
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Amelia Strydom
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Amelia Strydom
Cover of the book Battle Scarred by Amelia Strydom
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Amelia Strydom
Cover of the book Dokter sonder grense by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Amelia Strydom
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Amelia Strydom
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Amelia Strydom
Cover of the book Brandwaterkom by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy