Brandwaterkom

Fiction & Literature, Historical
Cover of the book Brandwaterkom by Alexander Strachan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alexander Strachan ISBN: 9780624073376
Publisher: Tafelberg Publication: June 16, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Alexander Strachan
ISBN: 9780624073376
Publisher: Tafelberg
Publication: June 16, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Bekroon met die derde prys in NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd. Esther van Emmenes het nie die bakkie hoor stilhou nie. Sy loop heeltemal ingedagte tussen die ou grafstene in die Fouriesburgse begraafplaas rond. Soekend. Sy is dikwels in die begraafplaas. Dit is waarom sy op dié Vrystaatse dorpie kom woon het, om naby die bronne vir haar navorsing te wees. Veral naby die Brandwaterkom te wees, want dit is waar kommandant Fanie Vilonel in die Anglo-Boereoorlog die oorgawe van meer as vierduisend Boerekrygers bemiddel het. Dis na sý spore dat sy soek, Vilonel s’n. Dan hoor Esther die bakkiedeur klap; sy kyk verskrik om. Deur die hek van die begraafplaas kom ’n man aangeloop. ’n Onbekende man. Hy sê hy wil haar iets wys wat vir haar navorsing baie sal beteken . . . Alexander Strachan se Brandwaterkom is ’n dubbelloop-roman: ’n bloedstollende oorlogsverhaal én ’n diepsnydende ondersoek na die verraderlike manier waarop verhale met ons op loop gaan. Met verbluffende vernuf trek Strachan albei snellers gelyk.

More books from Tafelberg

Cover of the book Altyd die verkeerde man by Alexander Strachan
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Alexander Strachan
Cover of the book Liefde op Langebaan by Alexander Strachan
Cover of the book Tell Me Your Story by Alexander Strachan
Cover of the book Met ander woorde by Alexander Strachan
Cover of the book Son op die horison by Alexander Strachan
Cover of the book Donkerland by Alexander Strachan
Cover of the book 'n Hap van die appel by Alexander Strachan
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Alexander Strachan
Cover of the book Kamphoer by Alexander Strachan
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Alexander Strachan
Cover of the book Bestemmings by Alexander Strachan
Cover of the book Betrayed by Alexander Strachan
Cover of the book Peaceful Revolution by Alexander Strachan
Cover of the book The Bird of Heaven by Alexander Strachan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy