Vlis met vlerke

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Vlis met vlerke by Annemari Coetser, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annemari Coetser ISBN: 9780624051022
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Annemari Coetser
ISBN: 9780624051022
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Vlis” is die woord wat die hoofkarakter, die 12-jarige Andine, en haar au pair uitgedink het vir iemand wat “nog vis nog vlees” is – soos, Andine, op daardie tusseninstadium tussen dogtertjie en jong meisie/vrou. Andine en haar boetie, Zander, is rykmanskinders wie se ouers oorsee gaan en hulle onder die au pair se toesig los. Maar dan word die au pair (“Jam”, kort vir JM, Jean-Marie) se tannie baie siek en gaan sy na die kleinhoewe of “plot” waar hulle woon om te help met hulle dag-tot-dag bestaan, en sy neem die kinders saam. Andine is eers vies want sy hou nie van die afgeleefde ou huis of die vervelige daaglikse take op die “plot” nie; sy sal veel eerder saam met haar vriendinne shop en fliek en in die malls uithang. Maar tot haar verbasing begin sy dit gaandeweg geniet. Dan is daar ook bietjie avontuur wat bykom wanneer haar 9-jarige boetie en ‘n swart maatjie ontvoer word. Sy raak ook betrokke by ‘n gemeenskapsprojek van ‘n groep vroue wat toilette bou by die plaaslike skooltjie. Aan die einde is sy nie meer ‘n “vlissie” nie – die hele avontuur laat haar grootword en haar eie omstandighede en familie meer waardeer.

More books from Tafelberg

Cover of the book Anderkant die volmaan by Annemari Coetser
Cover of the book Dokter van harte by Annemari Coetser
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Annemari Coetser
Cover of the book Tahiti, verre land by Annemari Coetser
Cover of the book Pluimprinse by Annemari Coetser
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Annemari Coetser
Cover of the book Sluimerliefde by Annemari Coetser
Cover of the book Eiland van vervulling by Annemari Coetser
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Annemari Coetser
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Annemari Coetser
Cover of the book Haar beste bruidegom by Annemari Coetser
Cover of the book Liefde op Langebaan by Annemari Coetser
Cover of the book Op die spoor van by Annemari Coetser
Cover of the book Until Julius Comes by Annemari Coetser
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Annemari Coetser
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy