Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624076810
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624076810
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Elmarie kan egter nie as ongetroude meisie vir Mark aanneem nie, en sy grootouers het ook ’n aanspraak op hom. Hoe gaan Elmarie haar belofte aan haar suster nakom? Dan ontmoet sy vir Lafras Zeeman, ’n miljoenêr, en hy bied vir haar ’n oplossing. In Karlien kom die heldin uit die staanspoor uitstekend met meneer Visser, haar bejaarde, skatryk werkgewer, oor die weg. Wanneer oubaas Visser egter ’n hartaanval kry, moet sy seun uit die buiteland terugkeer om die besigheid oor te neem. Ryno Visser is berug vir sy humeur en onverbiddelikheid . . . En in Nimf van die berge maak Anita Hamman planne om op haar erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak nie dat sy trouplanne met Gustav het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die kralebruid by Susanna M. Lingua
Cover of the book Betrayed by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Veldiep by Susanna M. Lingua
Cover of the book Elf dae in Parys by Susanna M. Lingua
Cover of the book Time Bomb by Susanna M. Lingua
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Susanna M. Lingua
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Susanna M. Lingua
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Susanna M. Lingua
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Susanna M. Lingua
Cover of the book Môre lê ver by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy