Donkerland

Fiction & Literature, Historical
Cover of the book Donkerland by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach ISBN: 9780624065258
Publisher: Tafelberg Publication: November 15, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780624065258
Publisher: Tafelberg
Publication: November 15, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree. Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van ’n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot ’n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op ’n enkele stuk grond uit; ná sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde ’n hoekpaal in te slaan en ’n plaas af te tree. Donkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Vusi by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Soete verleiding by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Narkose vir die hart by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Onverwags myne by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book 'n Klein lewe by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Flagwatching by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Keerkring van die hart by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book The Arrogance of Power by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Dreaming of Light by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy