Satyn Omnibus 7

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez ISBN: 9780624084549
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
ISBN: 9780624084549
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter Dierbaar moet Vicky Serfontein saam met dokter Paul Venter werk ná hul rampspoedige eerste ontmoeting. Kort voor lank begin sy vrees vir skade aan haar hart, want volgens die skindertonge is Paul Venter ’n regte casanova. In Geërfde liefde moet Nikki Swart noodgedwonge op Kapisya boer vir oorlewing, en rooskleurig is dit beslis nie. Want Jan, die mede-erfgenaam, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer, en hy het net een doelwit voor oë: om so gou as moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter Dierbaar moet Vicky Serfontein saam met dokter Paul Venter werk ná hul rampspoedige eerste ontmoeting. Kort voor lank begin sy vrees vir skade aan haar hart, want volgens die skindertonge is Paul Venter ’n regte casanova. In Geërfde liefde moet Nikki Swart noodgedwonge op Kapisya boer vir oorlewing, en rooskleurig is dit beslis nie. Want Jan, die mede-erfgenaam, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer, en hy het net een doelwit voor oë: om so gou as moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Die boek van Ester by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Klopdans van die liefde by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Bambi en die boef by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Rots van Stormbaai by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Drome van liefde by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Letitia en die lektor by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Hermien en die hartedief by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Home Invasioin by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy