Lizet Engelbrecht: 8 books

Book cover of Satyn Omnibus 6
by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: February 6, 2017

In Om minder lief te hê is Arabel ná net ’n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en ’n pos as vlieënier by ’n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet hulle weer op ’n Hongkong-vlug. Hierdie keer is sy lugwaardin en hy haar kritiese bevelvoerder....
Book cover of Satyn Omnibus 7
by Ettie Bierman, Lizet Engelbrecht, Anita Du Preez
Language: Afrikaans
Release Date: February 6, 2018

In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir Carmia op die plaas hê nie. Hoekom vind Carmia die beduiwelde Deneys so onweerstaanbaar? In Dokter...
Book cover of Satyn Omnibus 8
by Ettie Bierman, Anita Du Preez, Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: February 11, 2019

Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie besluit by wie haar hart hoort nie: Louis, oor wie sy onsmaaklike dinge lees, óf die betroubare Bertus?...
Book cover of Liefde in die skemering
by Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2012

Monique se passie is verpleging en haar pasiënt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit – of dit wás totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is ’n man met geheime en ’n misterieuse geskiedenis. Hy’s net moeilikheid, en sy probeer holderstebolder om die emosies dood te...
Book cover of Geërfde liefde
by Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing.  Rooskleurig is dit beslis nie. Want...
Book cover of Meerminliefde
by Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: August 24, 2011

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel...
Book cover of Hartstog in Malawi
by Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter....
Book cover of Victoriavalle van liefde
by Lizet Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig ’n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië te gaan werk. Emesia het egter haar eie plan: sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy