Openbaring ontsluit (eBoek)

n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Commentaries, Christianity, Christian Life
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Riekert Botha, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riekert Botha ISBN: 9781431611393
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Riekert Botha
ISBN: 9781431611393
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek: • Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap? • Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het? • Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek? • Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede? Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond. OPENBARING ONTSLUIT bied ’n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat ’n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Riekert Botha
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Riekert Botha
Cover of the book Knowing Who I Am by Riekert Botha
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Riekert Botha
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book Seisoene van die hart by Riekert Botha
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Veilig by God by Riekert Botha
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book Transform your work life by Riekert Botha
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Riekert Botha
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy