Riekert Botha: 4 books

Book cover of Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)
by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: April 2, 2014

Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm...
Book cover of Openbaring ontsluit (eBoek)

Openbaring ontsluit (eBoek)

n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2014

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan...
Book cover of Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

by Riekert Botha, Albert Theron
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2016

Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom...
Book cover of Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek)

Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek)

n Bybelstudie oor Habakuk

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2013

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het. In die 8 studies vir individuele of groepstudie in AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE lei Riekert Botha gelowiges om die...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy