Oorwinning oor die vyand (eBoek)

Breek los uit geestelike bindinge

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Education, Christian Life
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781415333570
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781415333570
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vandag se Christene is grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is hoekom die meerderheid Christene gebuk gaan onder vrees, gebind word deur verslawing en sondes, en uitmekaar geskeur word deur verhoudingsprobleme. Maar God het vir jou die algehele oorwinning gegee. In hierdie lewensveranderende boek leer John Osteen jou van die mag wat jy oor die vyand het wanneer die versoeker kom, hoe Jesus hierdie versoekings gehanteer het, hoe om geestelike oorlogvoering te doen, hoe om Satan se nederlaag te bewys, hoe om ’n oorwinnaarslewe te voer en soveel meer. Jou krag en mag oor die vyand sal kom wanneer jy praktiese, Bybelse kennis gebruik, en wanneer jy besef wat jy het deur die wonderlike verlossing van Jesus Christus en alles wat God jou gegee het in sy Woord. Soos wat jy meer kennis inwin oor die ware bonatuurlike krag van God, sal jy opstaan in oorwinning in elke area van jou lewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Dit gebeur met ander by John Osteen
Cover of the book Conversations with God (eBook) by John Osteen
Cover of the book Signposts to Spirituality by John Osteen
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by John Osteen
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by John Osteen
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by John Osteen
Cover of the book The Booth (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die ongetemde hart by John Osteen
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Soos saad op die wind by John Osteen
Cover of the book Die Brug by John Osteen
Cover of the book Seisoene van seen by John Osteen
Cover of the book Treasures from God's Word by John Osteen
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy