Goeie nuus vir elke dag (eBoek)

365 kort oordenkings vir lang dae

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Meditations, Christianity, Christian Life
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431601424
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 21, 2008
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431601424
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 21, 2008
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

Dit is iets wat deesdae nogal skaars is; iets waarna ons almal smag en iets wat ons graag oorvertel: goeie nuus. GOEIE NUUS VIR ELKE DAG is ’n dagboek met oordenkings vir elke dag van die jaar, saamgestel uit dagstukkies van Stephan Joubert wat in Beeld verskyn het. Met hierdie boek word die Goeie Nuus weer tot in die huis en hart van elke leser gebring deur kort oordenkings wat hulle bewus maak van die goeie. Die dagstukkies betrek hedendaagse gebeure en kwessies en kyk vanuit ’n Bybelse oogpunt daarna. Die stukkies is kort en ideaal vir lesers om die hele dag te oordink en toe te pas in hulle lewe. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser in 365 dae herinner dat daar ten spyte van die sleg in die lewe tog ook goeie nuus is. Dit is die goeie nuus dat God ons Verlosser is, dat Hy vir ons sorg, en dat Hy ons die goeie in die slegte kan laat raaksien.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Stephan Joubert
Cover of the book Geliefde Rebel by Stephan Joubert
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book My first book about God by Stephan Joubert
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Stephan Joubert
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Lei met sukses by Stephan Joubert
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Men (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Stephan Joubert
Cover of the book Die huweliksdaad (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Treasures from God's Word by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy