Dit gebeur met ander

n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Dit gebeur met ander by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415311141
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415311141
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Op pad terug van die fliek beland Grant en Nadia in ’n taxi-oorlog – iets wat hulle nooit kon droom met hulle sou gebeur nie. Nadia word deur ’n dwaalkoeël getref en deur die botsing wat volg in die motor vasgepen. Haar lewe hang aan ’n draadjie en sy beland in die waakeenheid. Die moontlikheid dat sy nie weer sal opstaan nie, hang soos ’n swaard oor die mense wat haar ken en liefhet. In DIT GEBEUR MET ANDER vertel Helena Hugo op haar meesterlike wyse die verhaal van hoe een gebeurtenis mense se lewe in ’n oogwink kan verander. Raak saam met die karakters meegesleur op ’n lewensreis en ontdek hoe kwaad in goed kan verander en hoe vergifnes moontlik word wanneer mense deur een mens se lyding na mekaar toe angetrek word. DIT GEBEUR MET ANDER sal jou tot op die laaste baldsy boei en die karakters sal nog lank nadat jy die boek neergesit het, in jou gedagtes bly voortleef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Helena Hugo
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Redeeming the Past by Helena Hugo
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Sukses vir elke dag by Helena Hugo
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Helena Hugo
Cover of the book Kruispad by Helena Hugo
Cover of the book Becoming What You Are (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy