Onverwags myne

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Onverwags myne by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624085676
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624085676
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en lelike klere behoort mense se belangstelling af te weer. Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans nie, want sy weet alte goed – ’n mooi man is almal s’n. Haar nuwe buurman is egter ’n regte bleeksiel en sy het ’n sterk behoefte om hom uit sy kluisenaarsbestaan te red. Leonardo weet dat hy moet wegbly van die mooie Amanda af. Maar daar begin ’n pragtige vriendskap tussen die twee ontwikkel en mettertyd kan hulle nie hul oë of hande van mekaar afhou nie. Hy leef ’n leuen en die waarheid kan dinge tussen hulle lelik beduiwel. Dalk kan hulle tog aan ’n ooreenkoms dink wat vir beide partye tot voordeel sal strek? Dit blyk dat Amanda se eks nie wil aanvaar dat dinge tussen hulle verby is nie. Boonop beweeg Leonardo in eksklusiewe kringe: Sal Amanda kan aard tussen die Kaapse elite?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Susan Pienaar
Cover of the book Sê groete vir pappa by Susan Pienaar
Cover of the book Die einde van die reënboog by Susan Pienaar
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Susan Pienaar
Cover of the book Dierbare drosters by Susan Pienaar
Cover of the book Dokter van ver by Susan Pienaar
Cover of the book As die wiel draai by Susan Pienaar
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Susan Pienaar
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Susan Pienaar
Cover of the book Liefde in die skemering by Susan Pienaar
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Susan Pienaar
Cover of the book Dokter van harte by Susan Pienaar
Cover of the book Blou Maandag by Susan Pienaar
Cover of the book Desert Prisoner by Susan Pienaar
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy