Dierbare drosters

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Dierbare drosters by Sarah du Pisanie, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Sarah du Pisanie ISBN: 9780624072515
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Sarah du Pisanie
ISBN: 9780624072515
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Toe Betsie Viljoen se pa weens geldnood hul plaas aan Barend von Throtha moet verkoop en by die Ebony-myn gaan werk, is ʼn wit vlam van wraak in haar hart aangesteek. En nou, ná jare op die stowwerige myndorpie, is Jasper Viljoen oorlede en wag sy en haar vier pragtige halfsussies op die mynmagnaat om hulle te kom haal. Gelukkig kry hulle snuf in die neus oor sy plan om vir Betsie werk te kry en die ander vier weeshuis toe te stuur. Met wa en donkies vlug hulle na die ou berghut op die plaas. As hulle moes geweet het dat ou Barend se seun, Ludwig, op die plaas boer, sou hulle dadelik die hasepad gekies het. Gelukkig kry hulle ʼn beskermengel in die vorm van die vertoiingde ou prospekteerder, oom “Slonsie”. Wanneer Barend besluit om self op Kameeldoring na die Viljoen-dogters te kom soek, het Ludwig sy eie planne om hulle te beskerm. Want Betsie is die eerste meisie wat sy gewese verloofde, Anette Adendorf, se beeld uit sy hart verdryf. Anette daag egter onverwags saam met sy pa op die dorp op, en skommel Ludwig se kaarte lelik deurmekaar. Waar eindig jammerte en waar begin liefde? En kan ʼn vrou weer lewe in uitgebrande kole blaas?

More books from Tafelberg

Cover of the book Romanse agter die skerms by Sarah du Pisanie
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Sarah du Pisanie
Cover of the book Liefde sonder hawe by Sarah du Pisanie
Cover of the book Omdat jy jy is by Sarah du Pisanie
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Sarah du Pisanie
Cover of the book Meisie in die reën by Sarah du Pisanie
Cover of the book Bambi en die boef by Sarah du Pisanie
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Sarah du Pisanie
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Sarah du Pisanie
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Sarah du Pisanie
Cover of the book Somer van betowering by Sarah du Pisanie
Cover of the book Plesierengel by Sarah du Pisanie
Cover of the book Die paradysman by Sarah du Pisanie
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Sarah du Pisanie
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Sarah du Pisanie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy