Susan Pienaar: 9 books

Book cover of Sluimerliefde
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2013

Karli en Henk was aanvanklik beste maats toe sy by hom ’n kamer gehuur het. Maar skielik het hy stringe meisies begin huis toe bring, en boonop het hy en Karli stry gekry omdat hy rojaal leef en Karli gewoond is aan versigtig wees. Sy het uitgetrek en self ’n aanhangsel gekry, maar die naweek...
Book cover of Onbeteuelde liefde
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: August 6, 2016

Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek...
Book cover of Wag-'n-bietjie-liefde
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: July 7, 2014

Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans,” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe,...
Book cover of Bloudruk vir die liefde
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: September 7, 2015

Wanneer ingenieur Salomé Delport per ongeluk hoor hoe haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die manlike werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om die vent verkeerd te bewys. Sy wat Salomé is, is net so gemaklik in ’n oorpak as in die blink rokkies wat sy by haar suster, Magdaleen,...
Book cover of Dokter met die X-faktor
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: November 25, 2014

Narkotiseur Leandra hoop net een ding oor die nuwe ortopediese chirurg, en dis dat hy nié een van die moeilike soort sal wees wat almal in teater verskree nie. Sy’t nie kon droom dat hy haar dadelik so sal boei nie – haar hande jeuk behoorlik om die vreemdeling te teken toe sy hom die eerste...
Book cover of Onverwags myne
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2018

Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en lelike klere behoort mense se belangstelling af te weer. Amanda Toerien hou nie van aantreklike mans...
Book cover of Chirurg van harte
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: November 6, 2017

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer...
Book cover of Liefde onder die sterre
by Susan Pienaar
Language: Afrikaans
Release Date: April 20, 2012

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar...
Book cover of Parks, Peace, and Partnership

Parks, Peace, and Partnership

Global Initiatives in Transboundary Conservation

by David A. Mihalic, Peter Jacobs, Gillian Anderson
Language: English
Release Date: February 2, 2013

Today, over 3,000 protected areas around the world contribute to the protection of biodiversity, peaceful relations between neighbouring countries, and the well-being of people living in and around the protected environs. Historical and geo-political constraints are disappearing in a new spirit of...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy