Onbeteuelde liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624077633
Publisher: Tafelberg Publication: August 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624077633
Publisher: Tafelberg
Publication: August 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Die einste Nicholas vir wie Isabella die leviete voorgelees het toe sy hom vir ’n agtelosige vulstasie-eienaar aangesien het. Ondanks dié eerste ontmoeting kan die vuurwarm Nicholas skaars sy oë én hande van Isabella afhou as hulle alleen saam is. En sý vaar nie veel beter nie, want Nicholas se ruwe manlikheid is darem net té aanloklik. Is dit die begin van ’n verhouding wat veel dieper as bloot fisieke aantrekking gaan? Of lê Nicholas net by Isabella aan om haar familieplaas te bekom?

More books from Tafelberg

Cover of the book Die winskopie by Susan Pienaar
Cover of the book Democracy and Delusion by Susan Pienaar
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Susan Pienaar
Cover of the book My Father Died for This by Susan Pienaar
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Susan Pienaar
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Keur 17 by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Susan Pienaar
Cover of the book Reënboog van koraal by Susan Pienaar
Cover of the book Plekkie in die son by Susan Pienaar
Cover of the book Die vierletterwoord by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Susan Pienaar
Cover of the book Plesierengel by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy