Wilna Adriaanse-omnibus 3

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624053866
Publisher: Tafelberg Publication: September 8, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624053866
Publisher: Tafelberg
Publication: September 8, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Die wingerd sal weer bot bly Juliétte aan as wynmaker nadat sy van die plaaseienaar se onstandvastige seun Bertus geskei het. Ná ’n paar jaar keer Bertus se broer, Conrad, terug van oorsee om die bestuur van die plaas oor te neem. Daar ís ’n romantiese vonk tussen haar en Conrad, al ontken sy dit ook, maar daar is gerugte dat Conrad met die geitjie van ’n Susan gaan trou . . . In Liefde is ’n kleur sukkel Emma lank ná haar egskeiding steeds om haar lewe in orde te kry. ’n Vakansie in die Alpe bring egter nie rus vir haar siel nie, want daar loop sy haar vas in nie minder nie as drié mans wat almal haar hartsnare roer. Hoe gaan sy dié keuse maak? En in Brug van woorde is Magriet ’n aantreklike vrou wat alles het waarvan sy kan droom. Maar pleks van tevrede te wees, is sy sielsongelukkig, want haar huwelik ly onder haar man se sukses. Sy begin navorsing doen vir ’n artikel oor Afrikaanse internet-kletskamers, en ontmoet ’n baie gawe kletsmaat, ’n man wat haar só goed verstaan . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Wilna Adriaanse
Cover of the book Fluisterliefde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Witboy in Africa by Wilna Adriaanse
Cover of the book BreinBliksem by Wilna Adriaanse
Cover of the book Môre lê ver by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Holy Cows by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Om met vuur te speel by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Sag fluister my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Wie met vuur speel by Wilna Adriaanse
Cover of the book Engel van my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy