Elf dae in Parys

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Elf dae in Parys by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624077459
Publisher: Tafelberg
Publication: August 8, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.

More books from Tafelberg

Cover of the book Queen of the Free State by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Pluimprinse by Elizabeth Wasserman
Cover of the book My Father Died for This by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Beenaf bokkie by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Tuiskoms by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Môre lê ver by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Witboy in Africa by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book My Kubaan by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bambaduze by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy