Johan Smith: 9 books

Book cover of 52 wenwenke vir ouers (eBoek)

52 wenwenke vir ouers (eBoek)

Wees vir jou kinders 'n wandelende getuie van God se Vaderliefde

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: August 18, 2003

Kinders is ’n geskenk van God. Daarom moet ouers besef hulle is deur God aangestel om hulle kinders in sy weë groot te maak. Ouerskap is dus ’n enorme verantwoordelikheid omdat ons as ouers met God se kosbaarste besittings aan die werk is. Ons moet hulle vorm, lei en rig na die voorbeeld wat die...
Book cover of In die donker put (eBoek)

In die donker put (eBoek)

n Eerlike kyk na spanning, depressie en uitbranding, en hoe om dit te herken en te hanteer

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 4, 2015

Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. IN DIE DONKER PUT bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. IN DIE DONKER PUT is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel...
Book cover of 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek)

101 dagstukke vir laerskolers (eBoek)

... wat bly is oor die Here se goedheid

by Johan Smith, Helena Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Kinders kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan en Helena Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR LAERSKOLERS is spesifiek op kinders gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte...
Book cover of 101 dae van lof (eBoek)

101 dae van lof (eBoek)

Ek wil die Here loof. Met alles in my wil ek die Here se grootheid prys. Ps. 103:1

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP,...
Book cover of 101 dagstukke vir tieners (eBoek)

101 dagstukke vir tieners (eBoek)

Die Here het jou lief. Leef dit! Glo dit!

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Tieners kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR TIENERS is spesifiek op tieners gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP,...
Book cover of Van futloos tot fantasties! (eBoek)

Van futloos tot fantasties! (eBoek)

... want jy is allesbehalwe gewoon in God se oe

by Stephan Joubert, Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: March 3, 2015

Ons het deesdae maar min tyd vir stil word. Dit beteken ook dat ons min tyd het om te besef hoe buitengewoon ons in God se oë is en hoe waardevol ons vir Hom kan wees – met ons issues en al. VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! – uit die pen van gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith – bied 20...
Book cover of Vreugde-vrou (eBoek)

Vreugde-vrou (eBoek)

Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef

by Stephan Joubert, Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: January 17, 2012

Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou én ’n vrou na God se hart te wees? Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om ’n supervrou in die wêreld se oë en standaarde te wees? Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in...
Book cover of n Pa van formaat (eBoek)

n Pa van formaat (eBoek)

Hoe om jou pa-wees met volle oorgawe uit te leef

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: April 29, 2004

Die moderne lewe is so gejaagd en veeleisend dat pa’s nie meer weet wat prioriteite is en wat nie. Baie pa’s weet nie waar om te vat en waar om te los nie, want alles en almal eis hulle deel. Om die waarheid te sê, daar is talle pa’s wat vra: Wie is ek werklik? en stuur noodkrete uit na enigiemand...
Book cover of The Tractor Who Wants to Fall Asleep

The Tractor Who Wants to Fall Asleep

A New Way of Getting Children to Fall Asleep

by Neil Smith, Carl-Johan Forssén Ehrlin, Sydney Hanson
Language: English
Release Date: November 3, 2017

Do you struggle to get your child to sleep? Join millions of parents all over the world and embrace a bedtime routine that will help your child to relax and fall fast asleep. Let your child be lulled to sleep with Tractor Alex in a sleep-inducing ride around the farm. Along the way they meet Yawning...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy