Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek)

Kids, Religion, Bible Stories, Christianity
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smit, Nina Smit ISBN: 9781431607495
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 5, 2011
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS Language: Afrikaans
Author: Johan Smit, Nina Smit
ISBN: 9781431607495
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 5, 2011
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS
Language: Afrikaans

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Choose This Day by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Bedtime Blessings for Girls (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Finding rest in God's love by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Living in His light (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy