Johan Smit: 9 books

Book cover of 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

... en aan hulle kinders moet oordra

by Johan Smit, Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: January 25, 2013

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar...
Book cover of In God se teenwoordigheid
by Johan Smit
Language: English
Release Date: September 20, 2011

Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede.
Book cover of Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek)
by Johan Smit, Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: July 5, 2011

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan...
Book cover of Die Storiebybel vir kinders (eBoek)
by Johan Smit, Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: July 24, 2013

Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir...
Book cover of Wanneer God jou vashou
by Johan Smit
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit sê oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings...
Book cover of Here, ek weet U luister (eBoek)

Here, ek weet U luister (eBoek)

Binnekamer gebede en oordenkings vir 'n innige verhouding met God

by Johan Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2016

In jou diepste stilword-oomblikke praat jy met God oor alles, oor enigiets. Johan Smit bied vir lesers ekstra bemoediging in hierdie kosbare oomblikke met HERE, EK WEET U LUISTER. 65 gebede vir lesers se stiltetyd word elk ondersteun deur ’n kort oordenking, kragtige teksverse en inspirerende aanhalings....
Book cover of The Story Bible for Kids (eBook)
by Johan Smit, Nina Smit
Language: English
Release Date: July 24, 2013

The 40 stories in THE STORY BIBLE FOR KIDS have been specially selected to appeal to a young reading audience, and its sturdy board book format allows children aged 3 to 6 to take it along wherever they go. The excellent selection of 20 stories from the Old Testament and 20 stories from the New Testament...
Book cover of The Classic Children's Bible Storybook
by Johan Smit
Language: English
Release Date: July 8, 2001

It is important for every Christian family to have a child-friendly Bible that they can enjoy together. THE CLASSIC CHILDREN’S BIBLE STORYBOOK is packed with timeless Bible stories: 100 stories from the Old Testament and 100 stories from the New Testament. The Bible stories are illustrated by Alan...
Book cover of Tot de kern komen

Tot de kern komen

de kunst van het pastorale gesprek

by Johan Smit
Language: Dutch
Release Date: August 31, 2012

Dit boek wil alle pastores, in de breedste zin van het woord, helpen om bewuster, sneller en beter pastorale gesprekken te voeren. De auteur richt zich op iedereen die zich met of zonder ambt of specifieke rol toelegt op heilzame ontmoetingen met mensen. Pastoraat kan immers door iedereen worden gedaan.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy