n Nuwe dagbreek (eBoek)

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431604432
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 7, 2008
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431604432
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 7, 2008
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
’N NUWE DAGBREEK is die eerste boek in die DAGBREEK-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks. In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag ’n geheim te hou vir die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureëlings werk, word hulle verhouding al hegter en sterker. Maar dit vra op die ou einde die hulp van die Baxter-familie sowel as baie van die CKT-kinders om alles reg te laat uitwerk. John Baxter is verheug dat sy oudste seun net ’n paar kilometer weg gaan huis opsit. Hy is egter nie seker hoe sy kinders ’n situasie gaan hanteer waarvan hy nie meer kan wegvlug nie, naamlik sy gevoelens vir sy vriendin Elaine. Intussen is die Flanigan-gesin in ’n stryd gewikkel oor hulle jong loseerder, Cody Coleman – Jim Flanigan se stervoetbalspeler. Ná ’n alkohol-oordosis moet Cody vir sy lewe veg. Net die Here se genade en ’n wonderwerk kan hom van die randjie van die dood red – fisiek en geestelik.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Daddy, Come Home by Karen Kingsbury
Cover of the book Reik na goud by Karen Kingsbury
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Living by Karen Kingsbury
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kruispad by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy