Die standvastige man (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn ISBN: 9781431604593
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
ISBN: 9781431604593
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar. DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Naby God by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Vry om te leef by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book A Rushing Mighty Wind (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book My first book about God by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Stephen Kendrick, Alex Kendrick, Randy Alcorn
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy