Staan sterk in n wankelende wereld (eBook)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Youth Ministries, Christian Life
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Angelique du Toit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angelique du Toit ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Angelique du Toit
ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Tornado by Angelique du Toit
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Verder met Vrede by Angelique du Toit
Cover of the book Die ongetemde hart by Angelique du Toit
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Lists for Living by Angelique du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy