88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek)

... en Bybelse antwoorde

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Jan Van der Watt, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt
ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Jan Van der Watt
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Wonderwerke by Jan Van der Watt
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Jan Van der Watt
Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book 558 Days (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Redeeming the Past by Jan Van der Watt
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Jan Van der Watt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy