Die reunie (eBoek)

n Skokkende diagnose en 'n geheim sal hul lewens vir altyd verander

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602704
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 20, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602704
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 20, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe. Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe. Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die storie (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Lei met sukses by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Kruispad by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die afskeid (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Victory (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy