Elizabeth Wasserman: 21 books

Book cover of Dogtective William and the Poachers
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: January 31, 2014

William and Alex are on their third mission together: they must investigate the poaching of rhinos on Aunt Ada’s farm in the Bushveld. Very topical plot, and full of humour, as readers have come to expect from this duo!
Book cover of Dogtective William and the pirates
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: December 30, 2013

Alex’s mum wins a luxury cruise holiday and takes her son along. Willem plays stowaway in Alex’s backpack and later in a linen closet on board. When modern day pirates take the ship hostage William’s sleuth skills save the day. Alex and William work together to foil the pirates’ plans, which...
Book cover of Dogtective William in Space
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: August 4, 2014

In their fourth adventure together William and Alex go to Baikonur in Kazakhstan, from where they are launched into space to investigate a mysterious problem with the International Space Station’s oxygen supply. Here they meet William’s old friend Boris, another dogtective, who reveals some interesting facts about William’s past, to Alex’s great delight.
Book cover of Dogtective William and the Diamond Smugglers
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: August 2, 2015

William and Alex must prevent a gang from getting their hands on some diamonds in Namibia. But this time they are required to work with another famous sleuth, Sergeant Maximilian. Something is nagging at William though . . . Is Max’s patrol officer to be trusted? When our dogtective and his trusty...
Book cover of The Adventures of Anna Atom
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: February 6, 2017

In a subterranean laboratory on Monpetit Island a hologram of the earth floats above a silver platform, the ice cap of the North Pole almost touching the ceiling above. On a beach just a few steps from the laboratory, Anna Atom is about to go for her usual afternoon swim. Life on an Indian Ocean island...
Book cover of Dogtective William in New York
by Elizabeth Wasserman
Language: English
Release Date: March 6, 2015

In the fifth adventure in the series William and Alex go to New York City, where they meet William’s Uncle Berlioz. It has been three weeks since Fifi, the poodle of a well-known Broadway actress has been kidnapped. William and Alex must apprehend the kidnappers before more celebrities’ pets are kidnapped and held for ransom.
Book cover of Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2013

’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd...
Book cover of Speurhond Willem in New York
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: February 20, 2013

Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi's, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adriaan dadelik snuf in die neus. Kort daarna skryf Willem homself vir 'n hondekompetisie in, en toe Adriaan...
Book cover of Speurhond Willem en die wilddiewe
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: October 20, 2011

Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer
Book cover of Speurhond Willem in die ruimte
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: February 20, 2012

Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar...
Book cover of Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: March 31, 2014

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy...
Book cover of Speurhond Willem op reis
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: May 26, 2010

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul...
Book cover of Speurhond Willem en die seerowers
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: May 20, 2011

Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom.  Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan ‘n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.
Book cover of Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2014

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy