Struik Christian Media imprint: 225 books

Om Jesus te ken (eBook)

Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2016

Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week...

Seisoene van die hart

365 dagstukkies wat jou siel sal raak

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2012

Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe...

Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek)

Hoe die gelowige gebede van vroue hulle gesinne kan beskerm en 'n gemeenskap kan help verander

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

In die Bybel kan God nie die gebed van ’n Goddelike vrou weerstaan nie, en ’n Goddelike vrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen. Perry Stone neem...
by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2015

Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering ’n oorsig van...

Wees die pa wat sy nodig het (eBoek)

Die onuitwisbare invloed wat ’n pa op sy dogter se lewe het

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2014

Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek,...
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binneontwerp en bemoedigende inhoud – in sy kenmerkende styl van bemoediging en meelewing wys Solly Ozrovech hoe ons God kan ervaar in elke seisoen van ons lewe. Dié boekie bevat ook ’n keur van immergewilde Psalms uit die Bybel...

Die koms van die dier

Die verskyning van 'n fanatiese leier en sy 10-nasie koalisie

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2012

Hoekom is daar op die oomblik soveel oproer in die wêreld? Waarheen is ons op pad? Wie sal uit die see van nasies uitstyg as die oorlewende leier? Gedurende tye van onsekerheid wil jy weet dat alles onder beheer is en dat dinge soos beplan gebeur. In Die koms van die dier wys Perry Stone hoe die Bybelprofesieë...
by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: November 8, 2012

Vir sommige Christene voel gebed, lofprysing en aanbidding soms soos 'n roetine. Weke en maande gaan verby sonder 'n teken van fi nansiële, geestelike of persoonlike deurbraak. In Ontsluit die poorte van die hemel wys Perry Stone die leser hoe om 'n stroom van hemelse seëninge vry te stel deur God...

Hoe om drome en visioene te interpreteer

Verstaan hoe God ons waarsku en lei

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Probeer God jou iets vertel? Het jy al ooit ’n droom of ’n visioen gehad wat so duidelik was dat dit jou dae lank bygebly het? Dit is moontlik dat jou droom ’n geestelike betekenis het en dat jou visioen ’n boodskap van God was. In Hoe om drome en visioene te interpreteer, verduidelik die gewilde...

Bevry jou huis en suiwer jou stamboom

Raak ontslae van demoniese invloede en jare lange onderdrukking

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2012

Ervaar jou gesin ernstige geestelike aanslae? Wens jy dalk jy was deel van ’n ander familie? Het jy ‘slegte DNS’ by een van jou voorouers geërf? Ons huise behoort plekke van veiligheid en liefde te wees, maar demoniese aktiwiteit en hindernisse maak hulle gereeld plekke van konflik, ontevredenheid...

Ontsluit die Joodse kode

12 geheime wat jou lewe, gesin, gesondheid en finansies sal vernuwe

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2013

Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul...
by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Die hemel, die hel en die lewe na die dood is onderwerpe waarin soveel mense geïnteresseerd is. In Geheime oor die lewe na die dood doen Perry Stone ’n omvattende studie oor die lewe anderkant die graf. Hy beskik oor ’n unieke kombinasie van Bybelse kennis, profesie en geestelike insig en beantwoord...

Herken Satan se spelplan

Die geheime en strategieë wat Satan hoop jy nooit sal ontdek nie

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teen jou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone vir jou ’n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel se aanvalsplan, insluitend: • Kan Satan hoor wat ek dink?...

Die Judasbok (eBoek)

Hanteer verraad op 'n Bybelse manier en leer om te vergewe

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: May 1, 2014

Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg...
1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy