Geheime oor die lewe na die dood

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415311363
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415311363
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die hemel, die hel en die lewe na die dood is onderwerpe waarin soveel mense geïnteresseerd is. In Geheime oor die lewe na die dood doen Perry Stone ’n omvattende studie oor die lewe anderkant die graf. Hy beskik oor ’n unieke kombinasie van Bybelse kennis, profesie en geestelike insig en beantwoord vrae soos: Waar is die hel geleë? Is daar ‘poorte’ op aarde wat tot die hel lei? Waar is die paradys – die tydelike plek vir mense wat eendag vir ewig in die hel gaan leef. Wie gaan in die hemel wees – sal ons troeteldiere ook daar wees? Hoe gaan dié wat oorlede is op aarde onthou word? As jy glo in twee wêrelde anderkant die graf en as jy graag meer wil weet oor wat jy daar gaan teëkom, is Geheime oor die lewe na die dood die boek vir jou. Perry Stone bied antwoorde op kontroversiële en soms verwarrende vrae wat baie mense te bang is om te vra of nie weet hoe om na te vors nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book A Rushing Mighty Wind (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Perry Stone
Cover of the book Between the Covers by Perry Stone
Cover of the book Lloyd Cele by Perry Stone
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Perry Stone
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Perry Stone
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Perry Stone
Cover of the book Die hart by Perry Stone
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Populer (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die storie (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Liefde revolusie by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy