Struik Christian Media imprint: 225 books

Deurdrenk my met liefde

Ontgin die bron van ware vreugde

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as ‘n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander. Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: ‘Jy kan nie iets gee wat jy...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2014

Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: December 2, 2011

Joyce Meyer weier om hande gevou te staan en toekyk geo die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld – die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel end nog baie meer. Joyce glo God wag...

Eet daai koekie … koop daai skoene

Toestemming om jou lewe te geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 27, 2011

Dis goed om fees te vier! Het jy dalk ’n verandering in jou roetine nodig? Wil jy ’n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier. Eet daai koekie...

God is nie kwaad vir jou nie (eBoek)

Jy kan sy liefde, aanvaarding en vergifnis ervaar

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: February 1, 2014

Toe topverkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou....

Leef voluit en vreesloos

Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 25, 2011

Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur...

Waag dit al is jy bang (eBoek)

Jy kan jou vrese oorkom en die lewe geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2014

Vrees oor die algemeen het ’n uitwerking op hoe ons volheid leef, en hou ons terug van dit wat ons lewens verryk en ook die lewens van ander. Maar jou lewenskwaliteit sal verbeter wanneer ons leer om te midde van vrees, waagmoedig te wees. In Waag dit, al is jy bang, verduidelik Joyce Meyer hoe Christene...

Leef uit die krag van God se Woord

Spreek die waarheid oor jou lewe

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2013

Is daar ’n teksvers oor …? Indien Christene op soek is na ’n Bybelvers oor ’n gegewe onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God. In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig...

Ma-wees met selfvertroue (eBoek)

Lei jou gesin met God se krag en wysheid

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

Afrigter, aanmoediger, vertroueling, kok, taxibestuurder – ’n ma se ‘posbeskrywing’ is so wyd soos die oseaan. Dalk is dit waarom soveel ma’s onseker en huiwerig is in hul pogings om hul kinders na die beste van hul vermoë groot te maak. Ma-wees met selfvertroue is vir elke ma wat voel sy...

Wandel met God (eBoek)

Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2015

In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê. Elke dagstukkie bevat ʼn spesiaal uitgesoekte Bybelvers...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

In Dink reg, leef met vertroue, die heel eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans, het topverkoperskrywer Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap: ‘God het ’n groter plan met jou lewe as wat jy ooit kan dink.’ Joyce is die skrywer van meer as 70 inspirerende boeke en in hierdie geskenkboek...

Jy kan weer begin (eBoek)

Dis nie te laat nie

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2014

Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin. Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele...

Verwag 'n wonderwerk!

Hoop vir vandag bring oplossings vir môre

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2015

Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hulle lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo. Hoop is een van die grootste kragte in die heelal – die gelukkige en seker afwagting dat iets goed gaan gebeur. Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol...

Hoor God se stem (eBoek)

366 Dagstukkies vir geestelike groei

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2014

Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte...
1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy