Leef uit die krag van God se Woord

Spreek die waarheid oor jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415325070
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415325070
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Is daar ’n teksvers oor …? Indien Christene op soek is na ’n Bybelvers oor ’n gegewe onderwerp, is hierdie die ideale boek om deel uit te maak van hul daaglikse reis met God. In Leef uit die krag van God se Woord wys topverkoperskrywer Joyce Meyer lesers hoe om verandering in hul lewens te bewerkstellig en om waarlik God se seën te ontvang. Sy bied ’n kragtige gids van die doeltreffendste Skrifgedeeltes in die Bybel en bespreek hoe om God se Woord hardop uit te spreek, ’n vorm van gebed kan wees. Joyce moedig lesers aan om teksverse vir gebed, bemoediging, hoop en leiding te gebruik. Sy het die Skrifgedeeltes in meer as 50 onderwerpe verdeel wat alfabeties gerangskik is en bestaan uit onderwerpe soos woede, angs, hoop, genesing en vertroue. Voordele van hierdie boek sluit in: • Handige manier om ’n Bybelvers volgens onderwerp op te spoor • Ideale wegspringplek om die Woord te verken • Verklarings om jou geloof in enige situasie te versterk In Leef uit die krag van God se Woord moedig Joyce Meyer jou aan om jou hart se begeertes hardop te bely – sodoende sal jy ’n kragtige, seëvierende lewe lei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Prayers for Little Girls (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Onthou jy my? by Joyce Meyer
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Joyce Meyer
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy