Jy kan weer begin (eBoek)

Dis nie te laat nie

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415328231
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415328231
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin. Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele wat hulle nodig het om hulle toekoms anders as hulle verlede te maak. Onderwerpe sluit in: Hoekom vandag anders is Kom verby jou verlede Jy het net ’n oomblik nodig Opgee is nie ’n opsie nie Moenie jou foute weggooi nie ’n Nuwe droom Deur gebruik te maak van ’n versameling inspirerende stories, Bybelse beginsels en reguit praat, demonstreer Jy kan weer begin kragtig dat God nog nie klaar is met jou nie. Wanneer jy in ’n groef vasgevang is, teleurgesteld in ’n resultaat, sukkel of onseker is oor die toekoms, moenie opgee nie. Moenie opgee in jouself nie en moenie opgee in God wat lief is vir jou nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Dit gebeur met ander by Joyce Meyer
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Joyce Meyer
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Choose This Day by Joyce Meyer
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Joyce Meyer
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Dié kant van die hemel by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy