Author: | Joyce Meyer | ISBN: | 9781415327210 |
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd | Publication: | February 1, 2014 |
Imprint: | Struik Christian Media | Language: | Afrikaans |
Author: | Joyce Meyer |
ISBN: | 9781415327210 |
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd |
Publication: | February 1, 2014 |
Imprint: | Struik Christian Media |
Language: | Afrikaans |
Toe topverkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou. Hierdie onderwerp vorm die grondslag vir haar nuwe vrystelling God is nie kwaad vir jou nie, waarin sy dieper delf in ’n kwessie waarmee baie Christene worstel – hoe versoen mens die idée van God as ’n liefdevolle ouer en ’n streng regter. God is nie kwaad vir jou nie sal diegene help wat nog nie waarlik God se liefde ervaar het nie, omdat hulle bang is vir sy woede en verwerping. Joyce verken die oorsprong van hierdie verwarring, sodat sy liefde op ’n nuwe vlak ondervind kan word. Onderwerpe sluit in: • Perfeksionisme en goedkeuring • Die pyn van verwerping • Skuldgevoelens en skaamte • Om jou potensiaal te ontwikkel • Hardloop na God toe, nie weg van hom af nie • Raak gemaklik met God ‘Glo dat God jou liefhet en dat hy gereed is om jou genadig te wees en volkome te vergewe. Glo dat God ’n plan vir jou lewe het. Glo dat God nie vir jou kwaad is nie!’