Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Die wederkoms (eBoek)

n Bybelse kyk na die laaste dae

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: August 27, 2012

Datum-mania! Almal wonder, spekuleer en maak somme: Wanneer gaan die wêreld se bestaan kortgeknip word? Stephan Joubert bekyk in DIE WEDERKOMS hierdie onderwerp vanuit ’n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: “Is 21 Desember 2012 die einde?”; “Kan jy die tekens...

In pas met God se wil (eBoek)

Avonture in die soek en vind van God se wil

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2012

Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp. Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne...

Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek)

Die skakel tussen jou brein en jou geloof

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: April 25, 2016

Spreuke 4:23 sê: “Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Stephan Joubert wys in VERANDER JOU KOP, VERANDER JOU LEWE dat hierdie woorde nie verniet in die Bybel staan nie. Jou brein het die vermoë om jou lewe te verander wanneer jy jou denke in ’n nuwe rigting stuur. Stephan wys in hierdie boek...

Jy kan 'n verskil maak (eBoek)

Geloofsverhale van gewone mense wat buitengewoon leef

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: July 16, 2014

God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In JY KAN ’N VERSKIL MAAK kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ʼn dissipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropgestelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom. Stephan Joubert...

Die moed om vir vandag te leef (eBoek)

... want God laat die lewe hier en nou gebeur, een dag op 'n slag

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: February 27, 2007

Almal beplan vir die dag van môre. Maar baie mense leef so ’n besige lewe en is so gefokus op môre dat hulle van vandag vergeet.Ons maak dikwels vandag reeds gebruik van môre se energie. Maar is dit wat God vir sy kinders wil hê? Wat sê God van vandag? Na deeglike Skrifstudie oor hierdie vraag...

Goeie nuus vir elke dag (eBoek)

365 kort oordenkings vir lang dae

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: August 21, 2008

Dit is iets wat deesdae nogal skaars is; iets waarna ons almal smag en iets wat ons graag oorvertel: goeie nuus. GOEIE NUUS VIR ELKE DAG is ’n dagboek met oordenkings vir elke dag van die jaar, saamgestel uit dagstukkies van Stephan Joubert wat in Beeld verskyn het. Met hierdie boek word die Goeie...

88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek)

... en Bybelse antwoorde

by Jan Van der Watt
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2013

In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop...

Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek)

Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

by Jan van der Watt
Language: Afrikaans
Release Date: July 9, 2014

Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die...
by Jan van der Watt, Francois Tolmie
Language: Afrikaans
Release Date: October 2, 2014

Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verstaan te word nie. In ONTDEK DIE BOODSKAP VAN DIE NUWE TESTAMENT bespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só ’n manier dat ’n leser ontdek wat die Nuwe...

Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek)

n Gids tot die verstaan van homoseksualiteit

by Jan Du Rand, Marius Nel
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2016

Wat sê die Bybel régtig oor selfdegeslagverhoudings? Is die Bybel verkeerd vertaal of verstaan ons nou skielik verkeerd? En hoe gemaak met homoseksuele persone in die kerk? HOMOSEKSUALITEIT EN DIE BYBEL is gebore uit die navorsing deur twee behoudende Bybelwetenskaplikes wat vra wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings...

Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek)

Die hunkering om God se stem te hoor

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: May 17, 2013

Die kragtige en betekenisvolle gebede uit LEI MY, O HEILIGE GEES is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike...

Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek)

30 dae tot 'n kragtiger gebedslewe

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: February 13, 2013

Elkeen kan ’n doelgerigte lewe met vervulling hê as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid...

Lei my, o Heilige Gees (eBoek)

Die hunkering om God se stem te hoor

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: May 14, 2013

Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil...

Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek)

Oorwin enige stryd deur gebed

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: April 9, 2014

Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN...
1 2 3 4 5 6 78 9 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy