Wanneer die Heilige Gees Werk

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415322796
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415322796
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos: Kom hierdie gawes vandag nog voor? Is dit vir elke Christen bedoel? Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings? Wat is ’n woord van kennis? Wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer? Leer hoe die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens kan werk en so¬doende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos: Kom hierdie gawes vandag nog voor? Is dit vir elke Christen bedoel? Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings? Wat is ’n woord van kennis? Wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer? Leer hoe die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens kan werk en so¬doende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Geliefde Rebel by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Dit gebeur met ander by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy