Altyd die verkeerde man

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624050483
Publisher: Tafelberg Publication: August 11, 2009
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624050483
Publisher: Tafelberg
Publication: August 11, 2009
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Eddie aangetrokke tot hom. Hy het egter ’n reputasie as hartebreker. As Liam van moord aangekla word en Eddie die kontrak verloor om die Kransbaai-ontwikkeling te verkoop, begin dinge lelik skeefloop. En spoedig kom Eddie agter dat sy óók in hartebreker Liam se strik getrap het. Wat ís dit dan met haar dat sy aanmekaar die verkeerde man kies?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Eddie aangetrokke tot hom. Hy het egter ’n reputasie as hartebreker. As Liam van moord aangekla word en Eddie die kontrak verloor om die Kransbaai-ontwikkeling te verkoop, begin dinge lelik skeefloop. En spoedig kom Eddie agter dat sy óók in hartebreker Liam se strik getrap het. Wat ís dit dan met haar dat sy aanmekaar die verkeerde man kies?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sushi en sjampanje by Elsa Hamersma
Cover of the book Bestemmings by Elsa Hamersma
Cover of the book Rots van Stormbaai by Elsa Hamersma
Cover of the book Roughing It by Elsa Hamersma
Cover of the book Emily Hobhouse: Beloved Traitor by Elsa Hamersma
Cover of the book Dans van die sterre by Elsa Hamersma
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Elsa Hamersma
Cover of the book Dwaalpoort by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Elsa Hamersma
Cover of the book Gister se verlange by Elsa Hamersma
Cover of the book Liefde per dosyn by Elsa Hamersma
Cover of the book Oos na die son by Elsa Hamersma
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Elsa Hamersma
Cover of the book Dirt Busters by Elsa Hamersma
Cover of the book Liefde onder die sterre by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy