Sag fluister my hart

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Sag fluister my hart by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624076759
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624076759
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

As hoof van die Blanchet-meisieskool word daar van Sandri Blanchet verwag om haar waardig te gedra. Maar toe sakeman Marko Waalstra by haar kantoor inbars en haar van allerhande dinge beskuldig, kap Sandri besonder ónwaardig terug. Die vent weet hoe om haar verkeerd op te vryf. En tog kan sy nie ontken dat sy hul rusie so ’n bietjie geniet nie. Vir ’n rukkie vergeet sy van protokol terwyl die vonke spat. Dit blyk dat Marko besorg is oor sy susterskind, Christiane, wat met Sandri se halfbroer, Jean-Pierre, ’n verhouding het. Toe Marko voorstel dat hy en Sandri mekaar beter leer ken ter wille van dié twee se jong liefde, skop Sandri teë. Maar haar familie nooi Marko om op hul landgoed te kom kuier. Daar sien Sandri ’n sjarmante sy van Marko. Maar hoe kan sy iemand vertrou wat so ’n bedrewe flankeerder blyk te wees? Toe daar ’n anonieme brief by die Blanchets afgelewer word wat Marko en Christiane se identiteit in twyfel trek, is Sandri nog meer onseker oor haar gevoelens vir hom . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Schalkie van Wyk
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sonnet sonder woorde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Cult Sister by Schalkie van Wyk
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book As die wiel draai by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tot die dood ons skei by Schalkie van Wyk
Cover of the book Kamphoer by Schalkie van Wyk
Cover of the book Bruid uit die koue by Schalkie van Wyk
Cover of the book Somer van betowering by Schalkie van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die goue vlinder by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Schalkie van Wyk
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy