Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie

Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Jessica Tinkelberg Devega, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jessica Tinkelberg Devega ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Jessica Tinkelberg Devega
ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populêre oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur 'n hoërskool-onderwyser in Godsdiensstudie en 'n professor in teologie en verduidelik die ontstaan, geskiedenis, toepassings en gelowe van 40 verskillende groepe of geloofsdenkrigtings. Kenmerke sluit in: Diagramme en tabelle vir maklike vergelyking van verskillende godsdienste en toepassings. 'n Oorsig van wêreldgodsdienste, nuwe godsdienste en godsdienste in populêre culture. 'n Bespreking oor die ontstaan, geskiedenis en tipiese volgelinge van elke godsdiens Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie is 'n moet vir enigiemand wat nuuskierig is oor of belangstel in verskillende godsdienste. Geen ander boek dek so 'n verskeidenheid van onderwerpe nie - van Islam, Sjamanisme en Mormonisme tot ateïsme, vampirisme en astrologie. Die boek is ideaal vir individuele lees- en naslaanwerk, maar is ook uiters geskik vir gebruik in groepsbesprekings en in die klaskamer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Everyday a New Beginning by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Live Joyfully by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy