'n Hap van die appel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book 'n Hap van die appel by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624056348
Publisher: Tafelberg Publication: September 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624056348
Publisher: Tafelberg
Publication: September 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat ’n ma én ’n pa het. Want na ’n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met ’n spin doctor omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar’s ’n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos ’n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oë – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd hê om genoeg happe van hierdie groot appel te neem?

More books from Tafelberg

Cover of the book The Fox Trilogy by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Kristel Loots
Cover of the book Die tonnel by Kristel Loots
Cover of the book Oos na die son by Kristel Loots
Cover of the book Marlene en die macho man by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Kristel Loots
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Kristel Loots
Cover of the book Dirt Busters by Kristel Loots
Cover of the book New Keepers by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Kristel Loots
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Kristel Loots
Cover of the book Brain Porn by Kristel Loots
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Kristel Loots
Cover of the book Vyf vir vreugde by Kristel Loots
Cover of the book Sag fluister my hart by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy