Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church, Christian Life
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riekert Botha, Albert Theron ISBN: 9781431615780
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Riekert Botha, Albert Theron
ISBN: 9781431615780
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Riekert Botha, Albert Theron
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy